Image
Image
Image
Kanker is in 2009 op 33-jarige ouderdom by Sylvie gediagno- seer: Maar die diagnose het haar sterker gemaak sodat sy die lewe uit'n ander hoek kon benader. "Ek het Texas toe gevlieg en daar by 'n dokter baie oor natuurlike heling ge- leer en 'n studie geniaak oor die mate waarin alles wat ons op ons vel sit, ons gesondhcid kan beinvloed. Sy het begin eksperimenteer met seep resepte wat die Voortrekkers gebruik het.
Image
My vel het wonderlik daarop reageer. Haar onderneming, Pure Primal, het uit hierdie navor sing ontstaan en vandag ver koop hulle boerseep, vetkerse. seepstene en kruiesalf wat hulle self maak "Ons is gekant teen vermor sing en herwin byna alles." Die harde vet van die vrylopende diere wat net met gras gevoer is, kry ons van 'n uitgesoekte slagter." Sylvie vertel dat haar onderneming-selfs in 'n ekonomie wat knyp- van krag tot krag gegaan het omdat haar heilsame produkte onmiddel like resultate lewer Kontak Sylvie by pureprimal. co.za of bel 082 418 8654.